Разные песни - Aai Aai Die Witborskraai, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
G
Aai, aai, die Witborskraai
D
Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai
C
G
By die groot see omgedraai
G
Aai, aai, die Witborskraai
D
Hiervandaan na Mosselbaai
D
Oompie wil na Tannie vry
C
G
Maar tannie trek haar neus opsy
G
Raai, raai Janpiet Kepaai
D
Het sy rietgeweer gelaai
D
Tier gaan skiet by Mosselbaai Nooit nie weer daar omgedraai
G
Fooi, fooi, Stefaans du Toit
D
Het gaan kuier by 'n nooi
D
Met sy rietperd in die Baai
C
G
Daadlik weer daar omgedraai