Разные песни - Jan Pierewiet, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
A
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet
E
Jan Pierewiet, staan stil; Jan Pierewiet, Jan Pierewiet
A
Jan Pierewiet, staan stil;
D
Goeie-môre my vrou,
A
Hier's 'n soentjie vir jou
E
Goeie-môre my man,
A
Daar is koffie in die kan. Jan Pierewiet, Jan Pierewiet Jan Pierewiet draai om x2 Hy draai om en hy leen Van sy ouma 'n bril En hy soek met die bril Na 'n vroutjie vir hom. "Tant Hettie", sê Pierewiet, "gee Lettie vir my, of Bettie of Lettie of wie ek kan kry. En al is ek ook arm en so lelik daarby gee vir my tog 'n skapie dan troos dit vir my." "Jan Pierewiet", sê Hettie, "Jan Pierewiet loop slaap. En droom jy't 'n skapie gesoek by 'n skaap. En tog darem 'n apie gekry by 'n aap maar die apie se ma het gesien jy's 'n swaap."