Bok van Blerk - De la Rey, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
Vers 1: 
       
D
Op 'n berg in die nag, lê ons in donker en wag
Bm
in die modder en bloed.
G
A
D
Lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my. En my huis en my plaas, het hulle verbrand, sodat hulle ons kan vang.
Bm
Maar daai vlamme en vuur
G
A
D
brand nou diep, diep binne my. Koor:
D
De la rey! De la rey! sal jy die boere kom lei De la rey! De la rey!
A
Generaal, Generaal
G
D
soos een man sal ons om jou val Generaal De la Rey Vers 2:
D
Hoor die kakies wat lag, 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag.
Bm
En die kranse lê hier
G
A
D
teen ons rug, hulle dink dis verby.
D
Maar die hart van 'n boer, lê dieper en wyer hulle gan dit nog sien
Bm
op 'n perd kom hy aan,
G
A
D
die Leeu van die Wes Transvaal Koor x2 Brug:
G
D
want my vrou en my kind, lê in 'n kamp en vergaan
Bm
G
A
D
en die kakies se murg, loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. Koor x1