Carike Keuzenkamp - Die Padda Wou Gaan Opsit, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
D
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei,
A
-ham
A7
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei,
A
-ham
D
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
G
D
A
D
Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur,
A
-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur,
A
-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis,
A
-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis,
A
-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis Die huis in die vlei van mejuffrou Muis,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen,
A
-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen,
A
-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis,
A
-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis,
A
-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis Hy moes opsit saam met Padda en sy muis,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur,
A
-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur,
A
-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur,
A
-Ham,
A
-Ham,
A
-Ham