Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
1ste Vers: 
  
G
Daar's 'n land aan suiderkant
Dsus4
G
Em
Kom deel in sy verhale
A7
Uit die ooste, weste, noorde
Dsus4
D
Suide toegebring
G
Dis 'n land met wilde hand
Dsus4
G
Em
Wat uitreik telkemale
A7
Dsus4
Om die hoop van môre te besing REFREIN:
G
C
G
Dis 'n land van kleure en klank
C
G
Dis 'n land van oorvloed en dank
A7
Dsus4
Dis 'n land waar almal na strewe
G
C
G
Dis 'n land sonder horison en
C
G
Dis 'n land wat weet hy kan
D
G
Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hierdie land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan 2de Vers: Daar's 'n land wat nooit verpand Sy kosbaarste besitting Vele mense, volke Wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou, Gee jy maar net die rigting Van die môre ook vir jou en my REFREIN + herhaal "hierdie land bied almal sy deel"