Carike Keuzenkamp - Dit Reen In Tsitsikamma, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
D
A
In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikammawoud
D
Van mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oud
A
Die mense van die Knysnabos die praat hul eie taal
D
Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal KOOR:
D
Dit reën in Tsitsikamma
A
As stiltes sagte reën dra tot in die hart van Knysna
D
Dit reën in Tsitsikamma
A
Die geur van garingblare gemeng met mos deur jare 'n Sprokiesland is Knysna
D
Dit reën in Tsitsikamma Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei 'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken KOOR