Coenie de Villiers - Karoonag, аккорды
Шрифт
100
DBmAAs die nag sy baadjie toeknoop oor die veldDBmGAEn die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lêDmAAmGAs die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind.GmDAEn 'n tolbos iewers vaswaai teen die randA7DBmGDRuik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein KarooGMy hantamwind, my optelkind vanaandDBmGDRuik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein KarooGA7DMy hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand.DBmAIn die môre as dit blou word, en die amber wolke rooiDBmGAAs die son sy eerste lig oor die bitter boegoe stootDmAAmGAs die tweeling en die kreef kottleljons oor Beaufort-WesGmDAEn die maan sy beker skink oor Graaff-ReinetA7DBmGDRuik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein KarooGMy hantamwind, my optelkind vanaandDBmGDRuik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein KarooGA7DMy hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand.
Аппликатуры аккордов
2,667
0
23.01.2016
Coenie de Villiers популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Karoonag
|