Cora Marie - Gee Haar 'n Roos, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
D
G
Dit is stil in die wind, in die park loop 'n kind
D
En daar's trane op haar wang
G
Met 'n vuil handjie teer probeer sy dit keer
A
Maar dit val voor haar op die sand
D
G
Daar's 'n blik in haar oë soos dit kan ek nie glo
D
G
Vertel sy dan aan my met snikkend haar woord
D
A
D
Soos 'n gebroke akkoord vertel sy dit aan my
G
Gee haar 'n roos
D
'n Roos vir haar
A
Gee haar 'n roos
D
Dis al wat sy vra
G
Gee haar 'n roos
D
'n Roos vir haar
A
'n Mooi wit roos
G
A7
D
Dis al wat sy vra Sy sê dan aan my, 'n roos moet sy kry Want dit is nie meer so lank, haar moeder nie wel Dis wat sy vertel, dis net om haar te dank Ek is so baie lief vir haar, soos sy voor haar uitstaar 'n Roos moet sy dan kry Moenie huil nie, my kind, sê ek 'n Roos sal ons vind, in haar oë sien ek sy is bly Gee haar 'n roos 'n Roos vir haar Gee haar 'n roos Dis al wat sy vra Gee haar 'n roos 'n Roos vir haar 'n Mooi wit roos Dis al wat sy vra