Danie Botha - Wenners, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
E
A
E
Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef
B7
Dan ken ek mos jou oë, dit was altyd daar gewees
E
A
B7
Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees
A
B7
E
Die vrede was altyd daar gewees Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my Blind het ons gekyk, die lewe gevrees Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees
E
A
E
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
B7
A
E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
E
A
E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
B7
A
B7
E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet Dan sien ek in jou oë, die pad het ons gekies Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees Lewe jy met haat, lewe jy met vrees Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my Dan sien ek weer jou oë, die vensters van jou siel Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieël Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees Lewe jy met haat, lewe jy met vrees Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees