David Kramer - Royal Hotel, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
Intro:
e-|----------------------------------| 
B
-|-5-8-8-6-5------------------------|
G
-|-----------7-5-5-4-5--------------|
D
-|----------------------------------|
A
-|----------------------------------|
E
-|----------------------------------| Koor:
C
F
C
G
C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F
G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pêl
C
F
Luister ou vrind daar agter die bar
C
F
C
G
C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar Intro
C
G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C
F
Hy't vir die Springbokke doelgeskop
C
G
'n Leë bier blik kan hy maklik platdruk
F
G
Met net een hou teen sy groot voorkop Intro Nou stel ek voor my ou vriend Fanie Daar niks te wêreld wat Fanie pla nie Ontmoet hom in die straat Sê: " Hoe gaan dit ou maat?" Sê Fanie: " Nee ek kan nie kla nie" Koor Intro En sit die speurder Sersant De Kok Hy drink sy whiskey so on the rocks 'n Koel komkommer Ons noem hom op sy nommer Hy's 00 007 De Kok
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne Koor Intro Van die noordweste kom Karel Bester Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek Lank terug gebore Hare kort om sy ore Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
G
Hier langs die til sit 'n man so stil
C
F
Daar's trane in sy oë
C
G
Hy sê hy's die baas van 'n bankrot plaas
F
C
G
C
Hier ver van die Klein Karoo
G
C
Maar dis lekker
F
C
G
C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
F
G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C
f Luister ou vrind daar agter die bar
C
F
C
G
C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar Hier sit die manne Hier sit die manne Hier sit die manne Hier sit die manne Hier sit die manne in die Royal Hotel