Die Heuwels Fantasties - Pille vir Kersfees, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
Intro: 
E
B
(x2)
C#m
Dis snaaks hoe hierdie gebou
A
Sy arms om my en jou kan toevou
E
C#m
Terwyl die elektriese wolk kombers Kom sweef oor die platberg en
A
Ons veilig vashou
B
Om die brandstigting te aanskou
A
E
Ek soek pille vir kersfees
B
Vir my gekerfde senuwees
A
Niks wat 'n tydjie by die see
E
B
Nie kan genees
A
E
Maar wie soek pille vir kersfees?
B
Hang af by wie se huis ek gaan wees
A
E
'n Prys promosie fenomeen
B
So baie om voor dankbaar te wees
C#m
Alomteenwoordig, Jou naasbestaande eis
A
Verdraagsaamheid,
E
Maar tree oorbodig op
C#m
In hierdie tyd van samesyn
A
B
Stralejakker, spyseniere, bacchus en al sy vriende
A
E
Ek soek pille vir kersfees
B
Vir my gekerfde senuwees
A
Niks wat 'n tydjie by die see
E
B
Nie kan genees
A
E
Maar wie soek pille vir kersfees?
B
Hang af by wie se huis ek gaan wees
A
E
'n Prys promosie fenomeen
B
So baie om voor dankbaar te wees
B
As jou tuiste is
C#m
Waar jou hart is
A
A
Wat wil dan hier uitbreek uit my borskas uit
C#m
A
Geneties gelaai om te ontsnap
E
Die plasma wat spoel
B
'n Wemelende massa te veel skade aangedoen
A
E
Ek soek pille vir kersfees
B
Vir my gekerfde senuwees
A
Niks wat 'n tydjie by die see
E
B
Nie kan genees
A
E
Maar wie soek pille vir kersfees?
B
Hang af by wie se huis ek gaan wees
A
E
'n Prys promosie fenomeen
B
So baie om voor dankbaar te wees