Dozi - Ou Ryperd, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
G
C
G
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
D
Ou ryperd, so deur die lewensbane
G
C
G
Wanneer jou ry-dag verby is, gaan jou ou lyf lekker rus
D
G
Jy, ou ryperd van my
G
Jaag maar aan, ou maat My nooientjie sy wag my vanaand Jaag maar aan, ou maat
D
My nooientjie sy wag my vanaand
G
Hoor hoe tjank die jakkals Op die rivier se brug
C
G
Dra my op jou lekker ou rug
G
D
G
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas
C
G
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd
A
D
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
G
Dra my oor die rivier se brug
C
Dra my op jou lekker ou rug
G
D
G
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas Woorde & musiek - Chris Blignaut