Johannes Kerkorrel - Halala Afrika, аккорды
Шрифт
100
1ste Vers:GCToe die wêreld hier nog jonk wasGD7En die horison wyd en oopGCWas dit groen hier in die halfrondGDSuid van die ewenaarGCEn in die skemer as die son sakGCEn die beeste huis toe loopGDKlink die roepstem van die vroueCDGOor die heuwels van die land Refrein:CGHalala, halalaDGEwig is ons AfrikaG7tula tula mtanami tula tula sanoboni tula tula mtanamiGCGubab uzobuya sihlale nayeGCGubab uzobuya sihlale sonke 2de Vers: Toe kom die skepe uit die weste Wit seile oor die see Om te vra vir kos en water En te bly vir soveel meer En die land wat een tyd oop was Die land het ons verruil Vir die ghetto's van die stede Is ons koperdraad gegee halala, Afrika sasiphila kamnandi mayibuye afrika 3de Vers: Daar was rykdom in die maag Van ons moeder afrika Diamante, steenkool, goud, edel metaal En die mense word die slawe hier Want die mense word betaal Om te tonnel in die aarde Elke greintjie uit te haal 4de Vers: En die groot en oop grasvlaktes Span dit toe met doringdraad En van die olifant tot die gemsbok Al die diere moes kom buig Voor die mag van die Grootwildjagter Voor die mag van sy groot geweer Totdat net die stilte oorbly Totdat net die stilte heers
Аппликатуры аккордов
2,803
0
01.04.2016
Johannes Kerkorrel популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Halala Afrika
|
|
Al le die berge nog so blou
|