Laurika Rauch - Mannetjies Roux, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
Intro: 
Bb
F7
Bb
Eb
Bb
F7
Bb
Bb
Eb
Bb
My oom se motor is 'n ou masjien
F7
Bb
F7
Hy maak dit vol met dieselien
Bb
Bb7
Cm/E
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
Bb
F7
Bb
My oom is oud en ek is skaars dertien
Bb
Eb
Bb
My oom drink koffie en my tannie tee
F7
Bb
F7
Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee"
Bb
Cm/E
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
Bb
F7
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En seën my pa en seën my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika Ооm het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy oë grou
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En seën my pa en seën my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En seën my pa en seën my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika