Народные и застольные песни - Dis Heerlike Lente, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
G
D
Dis heerlike lente, die winter's verby
D7
G
Weer nodig die velde vir jou en vir my
G
D
Holadrioha, holadrio
G
Holadrioha, holadrio Daar's dou op die blomme, die dagbreker fluit Ons beur deur die klowe die opdraandes uit Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Van hier waar die varkblom en vleiriete groei Tot daar waar die aalwyn en kanniedood bloei Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Al hoër en hoër na bowe te voet, Om hoog op die kruine die rooidag te groet Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Daar's krag vir die spiere op vaderlands-grond Die vroe-vroeë môre het goud in die mond Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio