Разные песни - Die Vrolike Musikant, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
1ste Vers:  
    
C
G7
My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad
C
F
G7
C
Hy het gespeel in Suiderland, tesame met sy maat REFRAIN:
G7
Walderie (Walderie)
C
Waldera (Waldera)
G7
Walderie (Walderie)
C
Walderalalalalala
G7
Walderie (Walderie)
C
Waldera (Waldera)
F
G7
C
Tesame met sy maat 2de Vers: My moeder was 'n musikant, 'n niggie al te fraai Sy het gehou van volkspele, want sy kon tiekie draai Refrein (want sy kon tiekie draai) 3de Vers: En nou is ek 'n musikant, omdat dit my bekoor En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my liedjie hoor Refrein (sal jul my liedjie hoor)