Разные песни - Aanstap Rooies, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
A
E
A
Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar
E
A
Die mense wag al daar en die koffie is al klaar О! Laat julle kwassies swaai, swaai Laat julle kwassies swaai
E
A
Wieg julle koppe fraai, en laat die wiele draai Uitspan kêrels, die dag se skof was ver Die son trek lankal water daar blink die awendster О, steek maar die vure aan, aan Steek maar die vure aan En in die helder maan sal ons vannag hier staan. Орsтааn, inspan, die laaste trek lê voor, Nog lank voor dagbreek trek ons die eerste bultjie oor О, hoor net die sweep se slag, slag Hoor net die sweep se slag tuis kom ons nog vannag waar ons geliefdes wag.