Разные песни - Hansie Slim, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
A
E
Hansie Slim, berg wil klim
A
In die wye wêreld in
E
Stok en hoed pas hom goed
A
E
A
Hy is vol van moed
E
Maar die moederhart voel seer
A
Hans is in die huis nie meer
E
Hoor nou net, moeder sug
A
E
A
Hardloop gou-gou terug Hansie swoeg, baie moeg Hoog geklim dit is genoeg! Omdraai nou, 'ksê vir jou, Bergklim nie weer gou! Tuis smeer Ma die salfies aan, Hans voel gou weer pure man! Eerste keer, les geleer Eendag weer probeer!