Разные песни - Jan Pierewiet, аккорды
Шрифт
100
AJan Pierewiet, Jan PierewietEJan Pierewiet, staan stil; Jan Pierewiet, Jan PierewietAJan Pierewiet, staan stil;DGoeie-môre my vrou,AHier's 'n soentjie vir jouEGoeie-môre my man,ADaar is koffie in die kan. Jan Pierewiet, Jan Pierewiet Jan Pierewiet draai om x2 Hy draai om en hy leen Van sy ouma 'n bril En hy soek met die bril Na 'n vroutjie vir hom. "Tant Hettie", sê Pierewiet, "gee Lettie vir my, of Bettie of Lettie of wie ek kan kry. En al is ek ook arm en so lelik daarby gee vir my tog 'n skapie dan troos dit vir my." "Jan Pierewiet", sê Hettie, "Jan Pierewiet loop slaap. En droom jy't 'n skapie gesoek by 'n skaap. En tog darem 'n apie gekry by 'n aap maar die apie se ma het gesien jy's 'n swaap."
Аппликатуры аккордов
4,262
0
14.04.2016
Разные песни популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Здравствуй, мама
|
|
Ты не пришла
|
|
Генералы песчаных карьеров
|
|
Гімн України
|
|
Замыкая круг
|