Ddisselblom - Nikotien & Kafeien, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
D
Sit ek in my stoel
A
dis vir jou wat ek voel
G
Ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief
D
Ek lê hier op my bank
A
jy's weg so lank
G
Ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief Refrein:
D
A
Jy's my nikotien en my kafeïen
G
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
D
A
Jy's my nikotien en my kafeïen
G
Ons twee saam is soos vuur en parafien
D
Ek loop hier in my gang
A
dis vir jou wat ek verlang
G
En ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief
D
Ek sit hier op my stoep
A
dis jou naam wat ek roep
G
ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief Refrein: x3