Groep Twee - Die Oukraalliedjie, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
C
Jy met jou mandolientjie
F
Ek met my bandolientjie
C
G
Sing ons die Oukraalliedjie saam
C
Sing ons van waterstrome
F
Slange en olienthoutbome
C
G
C
En die ribbok wat teen die randjie staan
F
C
Ons sing, ons speel
G
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel
C
Jy met jou mandolientjie
F
Ek met my bandolientjie
C
G
Sing ons die Oukraalliedjie saam