Jak de Priester - Sally Williams Nougat, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
INTRO: 
 
(nie bas)
E-
--7---5---3---5---7---5---3---5---7---5---3---2---3---10 1ste Vers:
G
D
Ek het jou dopgehou met 'n jas in jou hand
C
D
Deur doeane gespook na 'n nuwe land
Em
C
Jou oë was natgehuil, maar jou hart was braaf
D
Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf
Em
C
Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee
D
Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer
G
Em
D
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
C
D
Deur die internet kan ons tog kommunikeer KOOR:
G
Em
G
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall
G
Em
G
Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol
G
Em
G
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
G
Em
G
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Em
D
C
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
Em
D
C
Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene
G
Em
G
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
G
Em
G
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Em
D
C
Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV
Em
D
C
Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee 2de Vers:
G
D
'n Brief in die pos is wat ons liefde was
C
D
Ek en jy is met die tyd belas
Em
C
Vir die eerste maand was my hart verniel
D
En oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
Em
C
Maar die tyd sal leer was jou woorde
D
Ek het jou lief, was jou brief
G
Em
D
Jy's 'n poet my ding; jy moet aanhou sing
C
D
Deur die Internet praat ons gou-gou weer KOOR:
G
Em
G
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall
G
Em
G
Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol
G
Em
G
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
G
Em
G
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Em
D
C
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
Em
D
C
Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene
G
Em
G
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
G
Em
G
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Em
D
C
Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV
Em
D
C
Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee VERS:
G
Em
D
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
C
D
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
Em
C
Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee
D
Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer