Anneli van Rooyen - Ek Lewe, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
F
C
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
G
Ор vlerke van vriendskap te swewe
C
Sonder vrae sonder sorge
G
Dag vir dag dreun ritme om my heen Voel die ure vol en tog alleen, Maar jou blik verslaan my vrese Sonsaffier lag in jou wese Bring geluk wat lank verlore was
F
C
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
G
Ор vlerke van vriendskap te swewe
C
Sonder vrae oor wat more mag bring Mm... ah - ha О, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was soos skadu's binne my deur die ligte lag en andwoord jy. En ek sien die sonverhale in jou oe nuwe tale - lees die storie van weerbegin.
F
C
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
G
Ор vlerke van vriendskap te swewe
C
Sonder vrae oor wat more mag bring Mm... ah - ha О, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede