Anneli van Rooyen - Neem My Op Vlerke, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
C
Jy sien die wêreld deur kinders se oë
G
Hoef nie in ander se twyfel te glo
F
C
Jy is 'n boodskap, 'n wese wat woordloos verstaan
C
Jy is die laggende boog wat bly swewe
G
Hoop wat die son in my polsslag bly lewe
F
Op trappe van lig loop jy sag
C
G
Jou asem 'n wolk, stil soos die nag
C
G
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
C
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
G
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
C
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
C
Vanuit die poorte van jou wolkkastele
G
Kom jy en waak oor die mense se tree
F
C
Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
C
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
G
Voel jy nie lus vir vandag en vir more
F
Jy is die kneg van lewe en sterwe
C
G
En rus, net soos jy is
C
G
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
C
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
G
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
C
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
F
C
Is ek alleen dan hoef ek net te vra
F
G
En jy sal kom jou vreugdeboodskap dra
C
G
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
C
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
G
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
C
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan