David Kramer - Skipskop, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
A
Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop
E
More gaan ons weg, ver van hier weg Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op
A
Swaarkry lê net voor die blou berge oor
A
Оvеrвеrg se mens is ek gebore
E
A
Ор die plek skipskop, nes my pa, en sy pa ook
A
Hier deur die duine loop onse spore
E
A
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
D
A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders
E
A
Die wolke en die winde wat hier waai
D
A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
E
D
E
A
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye
A
Linkerhand, of die regterhand Watse kant lê die plekke?
E
Misverstand... "'seblief Meneer, ag e… sê tog weer,
A
is dit die pad wat ons moet more vat?"
A
'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar die stukkies van my lewe
E
hulle lê baie deurmekaar Tel op, tel op, vir Shortie en vir Pop
A
gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop
D
A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders?
E
A
Die wolke en die winde wat hier waai
D
A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
E
D
E
A
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye
E
D
E
A
О Skipskop, Skipskop sê goodbye…