David Kramer - Stoksielalleen, аккорды
Шрифт
100
REFREIN: NCGDEk is stoksielalleen, stoksielalleenADStoksielalleen op Saterdagaand NCGDHier sit ek stoksielalleen, stoksielalleenAGADStoksielalleen op 'n Saterdagaand 1ste Vers:DGDEk vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willieAMiskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussieDGDToe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossieADEk smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kannie REFREIN 2de Vers: Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie darie Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie Ek bel toe vir Tysie, Tysie het 'n meisie Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy's nie tuis REFREIN BRUG:DAMaar ek wil dans, dans, dansGDKan 'n man dan nieAО, dans, dans, dansGDTot my hemp uithangAGDEk wil dans, dans, dans op 'n SaterdagaandGDADMôre staan ek vroeg op om vis te gaan vang 3de Vers: Ek nooi toe vir Rita, maar Rita sê vergeet ma' En wat nou van Ta' Hessie, maar dis buite die kwessie Toe hoor ek by Mankie, Mankie sê nee dankie Nou wag ek vir Kitty, want Kitty sê sy wietie
Аппликатуры аккордов
2,719
0
17.03.2016
David Kramer популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Skipskop
|
|
Stoksielalleen
|
|
Royal Hotel
|