Laurika Rauch - Die Gang, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
1ste Verse: 
         
G
D7
G
In die donker gang is 'n lig wat skyn
C
G
D
Maar die vlam is delikaat en fyn
G
C
D
G
En ek het verlang na die lentetyd
Am7
G
D
G
Op my oom se plaas sonder elektrisiteit 2de Verse:
G
D7
G
My tannie sê: My kind, my kind
C
G
D
Die liefde en die motte is blind
G
C
D
G
Vanmelee se dae in die lentetyd
Am7
G
D
G
Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit REFREIN:
G
Am
D
Diep in die donker gang
G
Het ek na iets verlang
Am7
D
Ek het die wind hoor sing
G
Lente sal liefde bring
C
D
Ek het die dag hoor kwyn
G
C
Dis net die son wat nou verdwyn
G
G7
En soos die aarde draai
G
C
G
Sal 'n haan weer kraai 3de Verse:
G
D7
G
In die donker gang is 'n skildery
C
G
D
Van De Wet, Cronjè, en De la Rey
G
C
D
G
En die perde se oë het moeg gelyk
Am7
G
D
G
Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd 4de Vers:
G
D7
G
Laat een aand word die dag soos nag
C
G
D
Die storm bars met al sy krag
G
C
D
G
En ek het in die gang weggekruip
Am7
G
D
G
Want ek was so bang vir die elektrisiteit REFREIN:
G
Am
D
Diep in die donker gang
G
Het ek na iets verlang
Am7
D
Ek het die wind hoor sing
G
Lente sal liefde bring
C
D
Ek het die dag hoor kwyn
G
C
Dis net die son wat nou verdwyn
G
G7
En soos die aarde draai
G
C
G
Sal 'n haan weer kraai 5de Vers:
G
D7
G
In die donker gang word die vlam weerkaats
C
G
D
In die prent waar die skadu's dans
G
C
D
G
Maar die vlam is delikaat en fyn
Am7
G
D
G
En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn REFREIN:
G
Am
D
Diep in die donker gang
G
Het ek na iets verlang
Am7
D
Ek het die wind hoor sing
G
Lente sal liefde bring
C
D
Ek het die dag hoor kwyn
G
C
Dis net die son wat nou verdwyn
G
G7
En soos die aarde draai
G
C
G
Sal 'n haan weer kraai