Laurika Rauch - Die Nostalgie, аккорды
Шрифт
100
Verse: NCCGKom sit styf hier teen my, jou kop agteroorFGCHoor jy hoe sag val die reën?CGDie dag is verby, nog 'n week, nog 'n maandFGCWaar loop die tyd met ons heen?GEmОnтноu jy hoe ver moes ons skool toe stapFGCEn sou jy my fliek toe vraCGDan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jyFGCJa, dit was die goeie ou dae REFRAIN 1: NCFGCMy held was Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel"FGCToe jy nog vir my met 'n tiekie kon belFGCKom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pynFGCEn gee ons oor aan die nostalgie 2de Vers: NCCGDie kiekies is dof, die albums vol stofFGCKyk hier bak ma haar beskuitCGDaar stamp Stephanus vir Mien in die damFGCО hoor jy die wind tee die ruit?GEmDie kindergesiggies, die sterre se liggiesFGCLaat jou van voor af onthouCGОu vriende is dood, die kleinspan word grootFGCJa, kyk net waar staan ons nou REFRAIN 2: NCFGCDraai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" ColeFGCEn "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go"FGCKom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toerFGCEn gee ons oor aan die nostalgie BRIDGE:EmAmОnтноu jy die saam besluitFCLiefde had geen perkeEmAmSaam veg teen die steiltes uitFGHier staan ons nou, sterker en sterker oe REFRAIN:FGCElvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel"FGCToe jy nog vir my met 'n tiekie kon belFGCKom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pynFGCEn gee ons oor aan die nostalgie
Аппликатуры аккордов
2,207
0
16.03.2016
Laurika Rauch популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Blou
|
|
Die Nostalgie
|
|
Die Gang
|
|
Kinders van die wind
|
|
Mannetjies Roux
|