Carike Keuzenkamp - Bartolomeu Dias, аккорды

Прокрутка
Тональность
Шрифт
100
D
Die seilskip St Christofoor met kaptein Bartolomeu
A7
Vaar langs die woeste kus van Afrika
D
D7
G
D
In die naghemel wink vreemde sterre so blink
A7
D
Ons voel verlore, ver van Portugal
D
Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog
A
Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika
D
G
D
Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai
A7
D
Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan By Walvisbaai verby, geen Kaap kon ons nog kry Die stormwinde waai ons by Kersfees verby Die nuwejaar gee net meer son en meer see Ons voel verlore ver van Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Ooswaarts het ons gedraai, geland by Mosselbaai Die klipkruis geplant op die bodem van Afrika Drie dae oos, die bemanning word boos Bartolomeu Dias ons moet huis toe gaan Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Tien jaar is lank verby, maar Indië moet hy nog kry Met Da Gama vaar hy weer om Afrika Maar die Kaap van Storms het sy geweld laat geld En Bartolomeu Dias sterf by Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan