Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land, аккорды
Шрифт
100
1ste Vers:GDaar's 'n land aan suiderkantDsus4GEmKom deel in sy verhaleA7Uit die ooste, weste, noordeDsus4DSuide toegebringGDis 'n land met wilde handDsus4GEmWat uitreik telkemaleA7Dsus4Om die hoop van môre te besing REFREIN:GCGDis 'n land van kleure en klankCGDis 'n land van oorvloed en dankA7Dsus4Dis 'n land waar almal na streweGCGDis 'n land sonder horison enCGDis 'n land wat weet hy kanDGOok 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hierdie land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan 2de Vers: Daar's 'n land wat nooit verpand Sy kosbaarste besitting Vele mense, volke Wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou, Gee jy maar net die rigting Van die môre ook vir jou en my REFREIN + herhaal "hierdie land bied almal sy deel"
Аппликатуры аккордов
2,611
0
28.02.2016
Carike Keuzenkamp популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Dis 'n Land
|
|
Die Padda Wou Gaan Opsit
|
|
Dit Reen In Tsitsikamma
|
|
Bartolomeu Dias
|