Carike Keuzenkamp - Dit Reen In Tsitsikamma, аккорды
Шрифт
100
DAIn Knysna leef verhale voort uit TsitsikammawoudDVan mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oudADie mense van die Knysnabos die praat hul eie taalDVreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal KOOR:DDit reën in TsitsikammaAAs stiltes sagte reën dra tot in die hart van KnysnaDDit reën in TsitsikammaADie geur van garingblare gemeng met mos deur jare 'n Sprokiesland is KnysnaDDit reën in Tsitsikamma Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei 'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken KOOR
Аппликатуры аккордов
2,407
0
08.04.2016
Carike Keuzenkamp популярные подборы аккордов
Название композиции | Видео |
---|---|
Dis 'n Land
|
|
Die Padda Wou Gaan Opsit
|
|
Dit Reen In Tsitsikamma
|
|
Bartolomeu Dias
|